Tom Naudé bied sewes-toernooi aan
Die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé hou more in Polokwane ‘n sewes-toernooi. Die gasheer is saam met Ben Viljoen, Magoza High en Bankuna High in ‘n groep geloot. In die ander groep sal Pietersburg, Northern Academy en Hudson sake uitspook.
Die eindstryd van die Beker-afdeling word om 15:00 beslis. Die halfeindstryde sal om 13:40 en 14:00 plaasvind.
Die bepalings is:
09:00: Northern Academy t. Hudson. 09:20: Ben Viljoen t. Magoza High. 09:40: Pietersburg t. Merensky. 10:00: Tom Naudé t. Bankuna High. 10:20: Northern Academy t. Pietersburg. 10:40: Ben Viljoen t. Tom Naudé. 11:00: Merensky t. Hudson. 11:20: Magoza High t. Bankuna High. 11:40: Pietersburg t. Hudson. 12:00: Tom Naudé t. Magoza. 12:20: Northern Academy t. Merensky. 12:40: Ben Viljoen t. Bankuna High.
- Results – FNB u18 Craven Week 2025 – Day 3 - 2025-07-09
- Results – FNB u18 Craven Week 2025 – Day 2 - 2025-07-08
- Vorster on fire as SWD keep exceptional record against Free State - 2025-07-07