Dreyer sool Wessies tot sege, Gimmies skop af met ses van die bestes
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,…
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,…
Dit gee tradisioneel ‘n titaniese stryd af wanneer Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Die Anker se paaie kruis, en hierdie naweek…
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek ‘n skouspel van netbaltalent en mededinging opgelewer. Skole het mekaar die stryd aangesê…
Dit het bloedsweet gekos vir Heidelberg Volkskool om sy eerste sege van 2025, in die NWU Prestige-reeks, te behaal. Herleef al…
Die twee nuwelinge in vanjaar se NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek die langverwagte 2025-rugbyseisoen af. Volg al die aksie regstreeks…
Die langverwagte NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek af en beloof om vanjaar weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent ten toon te…
Die naam Elrich Bosch sal vir nog ‘n wyle deur die strate van Potchefstroom weergalm. Herleef al die Noordvaal Bowl-aksie…
Hoërskool Eldoraigne se Drake is duidelik op hul gevaarlikste op die vooraand van die halfeindrondes in die SDC Noordvaal Cup…
Die strewe na tuishalfeindstryde in die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling behoort van Donderdag af ‘n verbete armdruk af te…
Potchefstroom Volkskool kan tereg nóú sy visier op ‘n plek in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling…