Parkies troef Monnas danksy Petersen-vierkuns
Die Hoërskool Menlopark moes, nes die Nories in Krugersdorp, ook verbete terugveg om vir Hoërskool Monument in Pretoria met 39-37…
Die Hoërskool Menlopark moes, nes die Nories in Krugersdorp, ook verbete terugveg om vir Hoërskool Monument in Pretoria met 39-37…
Sedert die begin van die seisoen is die stryd tussen Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Garsfontein, Saterdagmiddag in Krugersdorp, een waarna…
Helpmekaar Kollege het sy veldtog as een van die sterk kandidate om die Beker-eindstryd van vanjaar se SDC Noordvaal Cup…
Wynand Stolz, Hoërskool Transvalia se agsteman, draf Saterdagmiddag op sy tuisveld in Vanderbijlpark teen Helpmekaar Kollege uit in sy 50ste…
Hoërskool Noordheuwel het, danksy 27 onbeantwoorde punte in die tweede helfte van sy stryd met Hoërskool Rustenburg, homself met ‘n waardevolle…
Hoërskool Noordheuwel moet Saterdag die laaste wedstryd voor die vakansie sonder twee van sy groot staatmakers aandurf. Volg al die…
Vanjaar se DSTV Schools Netball Challenge vind dié naweek in Gauteng plaas en beloof om een van die mededingendste skoletoernooie…
Transvalia se eerste span het Saterdag hul plek as naaswenners van die Sedibeng-liga verseker met ’n klipharde en spannende sege…
Die reaksie van Hoërskool Monument se afrigtingspan het boekdele gespreek toe die eindfluitjie Saterdag die Wit Bulle se eerste sege…
Hoërskool Transvalia ruk Saterdag op na die Ras van Rooyen met een doel voor oë: om sy eerste sege oor…