Parkies betree onbekende terrein op Jack Botes, nuwe hoofstuk vir Kempies in Middelburg
Die Hoërskool Menlopark betree relatief onbekende terrein Saterdag in Piet Retief wanneer hy Hoërskool Piet Retief op sy bekende Jack…
Die Hoërskool Menlopark betree relatief onbekende terrein Saterdag in Piet Retief wanneer hy Hoërskool Piet Retief op sy bekende Jack…
Die verdedigende kampioen van die NWU Sportreeks is hierdie naweek in Tzaneen vir die eerste vanjaar in aksie. Volg al…
‘n Driekuns deur Die Hoërskool Menlopark se buitesenter, Leskin Samuels, het die Parkies gehelp om ‘n vyftigtal reeds in hul…
Indien die Rooi Bulle se vertoning teen die Arende ‘n voorsmakie was van wat wag in 2025, kan dit ‘n…
Soos die effense byt in die lug en reuk van varsgesnyde rugbyvelde die 2025 rugbyseisoen aankondig, het die tyd aangebreek…
Die langverwagte NWU Prestige-reeks skop hierdie naweek af en beloof om vanjaar weer van Suid-Afrika se beste skolenetbal-talent ten toon te…
Daar sal volgende jaar twee nuwe gesigte in die NWU Sportreeks in aksie wees. Die Hoërskool Piet Retief asook Ben…
Die tyd om die koring van die kaf te skei in vanjaar se NWU Sportreeks het aangebreek. Volg al die…
Die NWU Skolesportreeks het ‘n opwindende naweek van netbalaksie by verskeie skole opgelewer, sowel as ‘n paar interessante uitslae. Hoërskool…
Nóg ‘n naweek van opwindende netbal-aksie lê voor in hierdie naweek se NWU Skolesportreeks. Hoërskool Waterkloof en Hoërskool…