Buffels bly baas van Limpopo
Daar was vanjaar geen naelbyt-oomblikke vir Hoërskool Ben Vorster in sy jaarlikse Limpopo-derby met Hoërskool Pietersburg nie. Herleef al die Skild-aksie op SuperSport…
Daar was vanjaar geen naelbyt-oomblikke vir Hoërskool Ben Vorster in sy jaarlikse Limpopo-derby met Hoërskool Pietersburg nie. Herleef al die Skild-aksie op SuperSport…
Die rooi gedeelte van Tzaneen sal Saterdagmiddag skuins na 12 tot ‘n stilstand kom wanneer die grootste derby in Limpopo…
Hoërskool Zwartkop kan Saterdagmiddag op sy tuisveld in Centurion teen Hoërskool Wesvalia, sy onoorwonne segetog van 13 oorwinnings na 14…
In ‘n stryd wat deurgaans gelyk het of dit met slegs ‘n paar punte beslis sou word, het Hoërskool Lichtenburg…
Heidelberg Volkskool het uiteindelik net een beseringsverlies, en nié twee soos aanvanklik vermoed nie, gely in die vorige ronde van…
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool…
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van…
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die…
Daar vind hierdie naweek slegs twee kragmetings plaas in die SDC Noordvaal Cup se hoogs mededingende Skild-afdeling. Volg al die…
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in…