Heftige verwelkoming wag op Dinamika in Plasies se ‘Kraal’
Merensky Landbou Akademie is daarop uit om te vergoed vir sy naelskraapse nederlaag met ‘n enkele punt teen Bergsig Akademie…
Merensky Landbou Akademie is daarop uit om te vergoed vir sy naelskraapse nederlaag met ‘n enkele punt teen Bergsig Akademie…
Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks…
Die afgelope naweek se Bowl-aksie in die SDC Noordvaal Cup het ondersteuners vasgenael gehou. Herleef al die aksie op SuperSport Schools…
Hierdie week se aksie in Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup bied ‘n smullekker mengsel van spanne op soek na…
Nie eens ‘n agterstand van 15 punte, met skaars 10 minute oor, was genoeg om die vuur van Hoërskool Eldoraigne…
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van…
Die Noordvaal Skolerugby-vereniging (NVSRV) sal vanaand tydens ‘n vergadering so bietjie poets aan die SDC Noordvaal Cup se struktuur. “Die…
Die naam Elrich Bosch sal vir nog ‘n wyle deur die strate van Potchefstroom weergalm. Herleef al die Noordvaal Bowl-aksie…
Die SDC Noordvaal Cup se Bowl-trofee sal na hierdie naweek ‘n nuwe staanplek hê. Beleef al die Noordvaal Bowl-aksie regstreeks…
Potchefstroom Gimnasium is steeds die gunsteling om vanjaar as kampioen van die SDC Noordvaal Cup se Bowl-afdeling gekroon te word….