Wit Bulle kan hul afrigter bederf met sege op spesiale dag in Krugersdorp
KRUGERSDORP. – Die inwoners van die Wes-Rand mag dalk Saterdag ‘n bietjie meer iesegrimmig voorkom as gewoonlik in die ry…
KRUGERSDORP. – Die inwoners van die Wes-Rand mag dalk Saterdag ‘n bietjie meer iesegrimmig voorkom as gewoonlik in die ry…
PRETORIA. – Wildeklawer-babelas is sonder twyfel ‘n realiteit. Dit was duidelik in al die wedstryde gister waarby spanne betrokke was,…
KIMBERLEY. – Grey-kollege sal nie sommer vanjaar geklop word nie. Die rugbyfabriek van die Rosestad het in die hoofwedstryd van…
Die Turkoois Bere draf waarskynlik vandag teen Affies vir die eerste keer in die geskiedenis as die gunstelinge op die…
PRETORIA. – Die Wit Bulle het Saterdag behoorlik in die hoofwedstryd van die tweede dag van die Noord/Suid-toernooi op Affies…
GEORGE. – Die Kwaggas het die 100 jaar vloek oorkom tydens die hoofwedstryd van hul Eeufees Sportdag hier. Hoërskool Outeniqua…
Die vonke gaan volgende jaar sommer vroeg in Afdeling 1 van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie spat. Dié kampioen, Hoërskool Monument…
KRUGERSDORP. – Schampagne rugby! Dit is hoe die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Beker-kompetisie in twee woorde beskryf kan word….
Monument se Wit Bulle het behoorlik gesweet teen Dr. EG Jansen in die twee spanne se halfeindstryd van die Noordvaaltrofee…
Die eerste rugbyspan van die Hoerskool Monument het met ‘n oortuigende sege van 64-15 oor Waterkloof op sy tuisveld, die…