Waterkloof se Wesley blink uit op én van die atletiekbaan
Wesley Badenhorst, hoofseun van Hoërskool Waterkloof, is ‘n uitblinker sowel op as van die veld af. By die Helpmekaar Kollege…
Wesley Badenhorst, hoofseun van Hoërskool Waterkloof, is ‘n uitblinker sowel op as van die veld af. By die Helpmekaar Kollege…
Hoërskool Randburg se Mignon La Grange het weer die aandag op haar gevestig met onlangse oorwinnings in sowel die gewigstoot…
Helpmekaar Kollege se Goue Liga-atletiekbyeenkoms het weer onderstreep watse ongelooflike talent en mededingende gees daar onder ons jong vroulike atlete…
Hoërskool Eldoraigne het ‘n groot taak op hande wanneer hulle Saterdag teen ‘n kookwater Hans Moore-span in Benoni te staan…
Tydens die Noordheuwel Top 15-atletiekbyeenkoms was Hoërskool Randburg se Kaili Botje en Chane Vermeulen kop-aan-kop met die 100 m en…
Hoërskool Hans Moore se kaptein, Warren Minnaar, en voorslagkolwer, Xavier Coetzee, se gesamentlike aanslag met die kolf het hul span…
Hoërskool Kemptonpark het Saterdag, te danke aan ‘n merkwaardige boulskof deur Martin Williams, sy tweede gemaklike sege in afdeling-B van…
Die Hoërskool Marais Viljoen is vanjaar bobaas by die Heidelberg Volkskool-been van die Darryl Weir o.17 sewestoernooi. Hulle sluit die…
Noordheuwel is gearing up for what could be an unprecedented fourth title in succession for the school in the 2024…
Garsfontein moes sweet om hul groot vyande, Affies, te verslaan in verlede naweek se eindstryd by die Montana o.17 Sewetoernooi….