Vier Hansies in Hansieweek-toerspan
Saterdag was ‘n geskiedkundige dag vir Hoërskool Hans Strijdom, wat vir die eerste keer in 19-jaar, as gasheer, die Mauritz…
Saterdag was ‘n geskiedkundige dag vir Hoërskool Hans Strijdom, wat vir die eerste keer in 19-jaar, as gasheer, die Mauritz…
Die Hoërskool Hans Strijdom se eersterugbyspan het met ‘n sege van 17-10 oor Frikkie Meyer van Thabazimbi seker gemaak dat…
Dit gaan ‘n Limpopo affêre afgee wanneer die eindstryd van die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek Saterdagmiddag in Naboomspruit plaasvind. Volg…
Die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek het op seëvierende wyse afgeskop vir die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom. Herleef al die aksie…
Hoërskool Hugenote (Springs) lek hul lippe af vir ‘n kans om as vanjaar se nuwe Mauritz Hansen Rugbyweek-kampioen gekroon te…
Nie eens ‘n rooikaart, kort voor rustyd, was genoeg om Hoërskool Hans Strijdom in die hoofwedstryd op die eerste dag…
Daar sal vanjaar ‘n nuwe kampioen by die 30ste Mauritz Hansen Rugbyweek gekroon word. Die toernooi, wat sedert 1993 in Naboomspruit,…
Die Hoërskool Oos-Moot het net-net daarin geslaag om sy titel as kampioen van die jaarlikse Mauritz Hansen-week in Mookgophong (Naboomspruit) te…
Die fout in Suid-Afrikaanse rugby moet maar in die sisteme na skool gesoek gaan word. Die Suid-Afrikaanse skolespanne was te…
Die Hoër Jongenskool Paarl se rugbyspan sal dié skool se Wêreld-skolefees ter viering van sy 150ste bestaansjaar met ‘n tikkie…