Wesgrow-kampioen skop veldtog in Welkom af
Verlede jaar se Wesgrow o. 19-rugbykampioene, Hoërskool Fichardtpark, skop hul nuwe veldtog vanmiddag af wanneer hulle vir Goudveld-Hoërskool in Welkom…
Verlede jaar se Wesgrow o. 19-rugbykampioene, Hoërskool Fichardtpark, skop hul nuwe veldtog vanmiddag af wanneer hulle vir Goudveld-Hoërskool in Welkom…
Goudveld-Hoërskool en Hoërskool Fichardtpark pak mekaar môre in ‘n netbalwedstryd as deel van die Wesgrow Sentrale Sportbyeenkoms. Die wedstryd is…
Meyer Pretorius het Saterdag 213 lopies van 98 balle gemoker vir Hoërskool Sasolburg teen Voortrekker in Bethlehem. Dit is Pretorius…
Die Hoërskool Fichardtpark het sy tweede dag van die Kovsie Smash met ‘n oortuigende oorwining oor Goudveld-Hoërskool afgeskop. Volg al…
There was nothing to separate Fichardtpark and Goudveld at the conclusion of a roller-coaster 50-overs-a-side match in Welkom on Saturday….
Amper al die rolspelers van vir vanjaar se Vrystaatbeker is bekend. Die Hoër Meisieskool van Oranje is die vroeë gunsteling…
Die eerste skote in die Griffons-liga vir 2022 het geklap en dit blyk of Welkom Gimnasium en Voortrekker van Bethlehem…
Die Kwaggas van die Hoërskool Outeniqua het Boland Landbou se partytjie so ietwat bederf tydens laasgenoemde se jaarlikse rugbydag in…
Die Hoërskool Witteberg van Bethlehem het ‘n klinkende sege van 48-7 oor die Hoërskool Eldoraigne van Centurion op laasgenoemde se…
Die Franse slotfabriek wat al spelers soos Fabien Pelous, Benoit Dauga, Walter Spanghero, Pascal Pape, Olivier Roumat, Oliver Brouzet, Olivier…