Memani laat ses spat in Liggie-sege
‘n Uitmuntende boulvertoning deur Lethabo Memani het aan Hoërskool Lichtenburg ‘n tweede sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks besorg….
‘n Uitmuntende boulvertoning deur Lethabo Memani het aan Hoërskool Lichtenburg ‘n tweede sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks besorg….
Hoërskool Waterkloof het hulle posisie as die topspan in die A Afdeling van die Finsbury-reeks verstewig, na twee uiters suksesvolle…
Om 87 lopies van 36 aflewerings in ‘n o. 19-Wêreldbeker-wedstryd te moker is spesiaal, maar om jou honderdste wedstryd vir…
Hoër Volkskool Heidelberg sal mik om Hoërskool Middelburg se puik momentum te stuit wanneer die twee spanne mekaar in die…
Hoërskool Dinamika het Saterdag sy derde agtereenvolgende sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks ingepalm. Die span van Alberton is…
Hoërskool Hans Moore se kaptein, Warren Minnaar, en voorslagkolwer, Xavier Coetzee, se gesamentlike aanslag met die kolf het hul span…
Divan Behrens se derde agtereenvolgende telling van meer as 50 lopies het aan die Hoërskool Waterkloof sy derde oorwinning in…
Nicholas Conradie, Hoërskool Zwartkop se voorste lopiemaker, se tweede vyftigtal in vanjaar se Finsbury-reeks was deurslaggewend in die span van…
Hoërskool Pietersburg sal Saterdag met groot ywer en selfvertroue na Pretoria opruk vir hul kragmeting met Hoërskool Zwartkop. Die Pieties…
Die Hoërskool Dinamika kom hierdie naweek voor hul grootste uitdaging te staan met Hoërskool Middelburg se besoek aan Alberton ….