JF en Trekkers steeds onoorwonne in Wesgrow-reeks
Die afgelope naweek het weereens mededinging soos min opgelewer in die Wesgrow Sentrale Sportreeks, met Sentraal, Jim Fouché, Diamantveld en…
Die afgelope naweek het weereens mededinging soos min opgelewer in die Wesgrow Sentrale Sportreeks, met Sentraal, Jim Fouché, Diamantveld en…
Hierdie Saterdag is al die spanne in vanjaar se Wesgrow Sentrale Sportreeks in aksie, met Hoërskool Trio en Hoërskool Sentraal wat…
Goudveld-Hoërskool het Dinsdag hul Wesgrow Sentrale Sportreeks-veldtog met ‘n indrukwekkende sege van 22-19 oor verlede jaar se kampioenspan, Hoërskool Fichardtpark,…
Verlede jaar se Wesgrow o. 19-rugbykampioene, Hoërskool Fichardtpark, skop hul nuwe veldtog vanmiddag af wanneer hulle vir Goudveld-Hoërskool in Welkom…
Goudveld-Hoërskool en Hoërskool Fichardtpark pak mekaar môre in ‘n netbalwedstryd as deel van die Wesgrow Sentrale Sportbyeenkoms. Die wedstryd is…
BLOEMFONTEIN. – Die derde keer was toe nie skeepsreg nie. Die Hoërskool Fichardtpark het sy rieme met 13-27 teen Wesvalia…
Fichardtpark se Leeus sal Saterdag tydens sy jaarlikse Standard Bank Fichardtpark Sportdag van die begin af op alle silinders moet…
Hoërskool Fichardtpark het in 2023 nie alleen aandag getrek met ‘n skitterseisoen nie, maar ook die geskiedenisboeke herskryf deur hul…
Hoërskool Diamantveld was reeds van ‘n plek in vanjaar se Motheo o. 19-T20-Superliga verseker voor hul laaste wedstryd teen Hoërskool…
Arnaud Marais se 54 lopies was genoeg vir Hoërskool Jim Fouché om Saterdag hul stempel in Sasolburg af te druk. Beleef…