Dinamika glip verby Middies met een-paaltjie
Hoërskool Dinamika het Saterdag sy derde agtereenvolgende sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks ingepalm. Die span van Alberton is…
Hoërskool Dinamika het Saterdag sy derde agtereenvolgende sege in Afdeling C van die Finsbury-reeks ingepalm. Die span van Alberton is…
Die Hoërskool Dinamika kom hierdie naweek voor hul grootste uitdaging te staan met Hoërskool Middelburg se besoek aan Alberton ….
Reuben Brandmuller (147, 122b) se uitmuntende honderdtal was een té veel vir ‘n begeesterde Uplands College-elftal. Die voorslagkolwer het sy…
Hoërskool Dinamika pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, Merensky Landbou Akademie,…
Sebastian Le Roux se uitstekende boulwerk het Saterdag Hoërskool Dinamika se eerste oorwinning van die jaar se Finbury-reeks verseker. Die…
Dean van Oeselen se terugkeer, na slegs een wedstryd in die 2023 seisoen, sal die Hoerskool Dinamika ‘n groot hupstoot…
Die verdedigende kampioen van Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup, Midstream College, het Saterdag nog een tree nader daaraan…
Daar is agt rolspelers oor in Groep 2 van die SDC Noordvaal Cup met vyf van die rolspelers wat hul…