Affies benader eerste hekkie van die jaar in Kimberley
Daar heers groot afwagting om te sien wat die Afrikaanse Hoër Seunskool vanjaar kan vermag, en Saterdagmiddag in Kimberley behoort…
Daar heers groot afwagting om te sien wat die Afrikaanse Hoër Seunskool vanjaar kan vermag, en Saterdagmiddag in Kimberley behoort…
Die Hoërskool Menlopark betree relatief onbekende terrein Saterdag in Piet Retief wanneer hy Hoërskool Piet Retief op sy bekende Jack…
Hoërskool Nelspruit het, na ‘n effense somerslaap in die eerste helfte, as oorwinnaars uit die Mbombela-stryd getree om hul 2025-seisoen…
Merensky Landbou Akademie het sy Finsbury-veldtog op ‘n hoë noot afgesluit met twee agtereenvolgende seges in twee dae om as…
Hoërskool Garsfontein, wat die huidige seisoen met ‘n stormloop van seges afgeskop het, het uiteindelik sy rieme styfgeloop teen sy…
Dit beloof om ’n woeste geveg af te gee wanneer die twee groot honde in die B-afdeling van die Finsbury-reeks…
Die kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die C-afdeling van die Finsbury-reeks het nie teleurgestel nie. Herleef al…
Hans Moore is stewig op pad om ‘n plek in die promosie-relegasie-wedstryd, met die oog om op te skuif na…
Geoordeel aan die tweede helfte van Helpmekaar Kollege se rugbyseisoen verlede jaar, asook die sukses wat die jongmanne op o.16-vlak…
Hoërskool Dr. Malan se Luca Pretorius en Heinrich Jansen van Rensburg het die span van Meyerton gehelp om vir Heidelberg…