Al die uitslae van die Virsekerbeker – 27 Julie 2019
Die kwarteindronde van Afdelings 3, 4 en 5 van die Virsekerbeker vind vandag plaas. Die kwarteindstryd tussen die Hoërskool Brits en Leeuwenhof in Afdeling 3 behoort een van die hoogtepunte van dié uitspeelwedstryde te wees.
In Afdeling 2 kom die spanne in die uitspeelwedstryde teen mekaar te staan. Die kragmeting tussen Frikkie Meyer en die Ligbron Akademie sal sonder twyfel die taaiste van die kragmetings wees.
Om al die ander uitslae van regoor Suid-Afrika te besigtig kliek asseblief op die volgende skakel – School Rugby Results – 27 July 2019.
Al die uitslae:
| AFDELING 1 | |||
| Beker-kompetisie | |||
| Helpmekaar | 36 | Waterkloof | 24 |
| Garsfontein | 68 | Noordheuwel | 24 |
| Monument | 52 | HTS Middelburg | 22 |
| EG Jansen | 29 | Menlopark | 17 |
| Ander spanne – o.16: HTS Middelburg 17, Monument 7; Menlopark 45, EG Jansen 10; Helpmekaar 54, Waterkloof 7; Noordheuwel 48, Garsfontein 19. o.15: Helpmekaar 22, Waterkloof 10; Menlopark 45, EG Jansen 6; Monument 21, HTS Middelburg 7; Garsfontein 19, Noordheuwel 15. o.14: Helpmekaar 60, Waterkloof 7; Monument 15, HTS Middelburg 13; Menlopark 29, EG Jansen 8; Garsfontein 26, Noordheuwel 6. | |||
| Plaat-kompetisie | |||
| Nelspruit | 47 | Zwartkop | 29 |
| Hoërskool Rustenburg | 38 | Marais Viljoen | 27 |
| Montana | 24 | Eldoraigne | 21 |
| Ander spanne – o.16: Montana 31, Eldoraigne 7; Nelspruit 27, Zwartkop 12; Marais Viljoen 27, Rustenburg 19. o.15: Montana 19, Eldoraigne 12; Zwartkop 43, Nelspruit 0; Rustenburg 22, Marais Viljoen 17. o.14: Montana 8, Eldoraigne 7; Nelspruit 29, Zwartkop 12; Marais Viljoen 15, Rustenburg 13. | |||
| Skild-kompetisie | |||
| Lichtenburg | 34 | Oos-Moot | 16 |
| Hugenote | 52 | Jeugland | 21 |
| Hoërskool Middelburg | 53 | Florida | 39 |
| Ander spanne – o.16: Middelburg 53, Florida 15; Hugenote 41, Jeugland 12. o.15: Jeugland 19, Hugenote 14. o.14: Middelburg 27, Florida 17; Jeugland 14, Hugenote 5. | |||
| AFDELING 2 | |||
| Ermelo | 32 | Randburg | 31 |
| Midstream College | 44 | Hans Moore | 31 |
| Klerksdorp | 41 | Ellisras | 32 |
| Hoërskool Pietersburg | 30 | Pretoria-Noord | 12 |
| Wesvalia | 31 | Die Anker | 30 |
| Ligbron | 38 | Frikkie Meyer | 34 |
| Secunda | 24 | Hoërskool Alberton | 24 |
| Overkruin | 27 | Vereeniging Gimnasium | 26 |
| Ander spanne – o.16: Pietersburg 31, Midstream College 15; Potchefstroom Volkskool 48, Piet Potgieter 26; Alberton 18, Secunda 13; Ligbron 26, Ellisras 10; Die Anker 40, Potchefstroom Gimnasium 12; Dr. Malan 50, Overkruin 5. o.15: Klerksdorp 34, Die Anker 6; Piet Retief 43, Frikkie Meyer 3; Oosterlig 12, Overkruin 5; Ermelo 31, Bastion 5; Ben Viljoen 33, Pretoria-Noord 22; Potchefstroom Volkskool 17, Piet Potgieter 5; Dinamika 15, Ligbron 12; Wonderboom 15, Brandwag (Benoni) 10. o.14: Pietersburg 9, Pretoria-Noord 0; Midstream College 13, Hans Moore 7; Rob Ferreira 15, Alberton 14; Secunda 53, Bastion 10; Klerksdorp 39, Merensky 12; Wesvalia 13 Die Anker 7; Hoërskool Tuine 19, Dr. Malan 12; Ligbron 40, Frikkie Meyer 5. | |||
| AFDELING 3 | |||
| Leeuwenhof | 22 | Brits | 5 |
| Standerton | 49 | Stoffberg | 16 |
| Fochville | 34 | Vryburg | 26 |
| Curro Heuwelkruin | 49 | John Vorster (Nigel) | 21 |
| Ander spanne – o.16: Hoogenhout 35, Schoonspruit 9; HTS Tom Naudé 26, Die Wilgers 11; Erasmus 44, Bergvlam 18; Hoërskool Brits 14, Curro Nelspruit 7. o.15: HTS Tom Naudé 31, Stoffberg 3; Curro Heuwelkruin 18, Birchleigh 17; Brits 28, Fochville 10; Vryburg 33, Jan Viljoen 20. o.14: Curro Nelspruit 38, Hoërskool Brits 5; HTS Tom Naudé 15, Delmas 13; Standerton 22, Erasmus 18, Kanonkop 33, John Vorster 31. | |||
| AFDELING 4 | |||
| Akasia | 24 | Parys | 22 |
| Warmbad | 46 | Gerrit Maritz | 10 |
| Steelcrest | 46 | Alberton High | 21 |
| Springs Boys’ High | 32 | Evander | 21 |
| Ander spanne – o.16: Gerrit Maritz 19, AHS Sasolburg 12; Goudrif 32, Patriot 7; Springs Boys’ High 8, Steelcrest 7; Uitsig 10, Die Ankerskool 5. o.15: Warmbad 34, Uitsig 10; Eric Louw 52, Evander 0; Gerrit Maritz 32, Voortrekker (Boksburg) 5. o.14: Uitsig 33, Springs Boys’ High 7; Warmbad 10, Akasia 0; Steelcrest 21, Goudrif 5. | |||
| AFDELING 5 | |||
| Maragon Mooikloof | 45 | Christiana | 41 |
| Heilbron | 10 | Ferdinand Postma | 7 |
| Voortrekkerhoogte | 29 | Balfour | 22 |
| Ander spanne – o.15: Orkney 32, Maragon Mooikloof 27, Lyttelton Manor 39, Curro Bakenveld 5; Ferdinand Postma 27, Balfour 10. | |||
[powr-comments id=”82e8a044_1564214357500″]




