Eindstryd wink weer vir Wesvalia, tuisveld Liggies se groot wapen
Die moontlikheid bestaan dat vanjaar se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling ‘n herhaling kan wees van verlede…
Die moontlikheid bestaan dat vanjaar se eindstryd in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling ‘n herhaling kan wees van verlede…
Hoërskool Secunda het, met sewe drieë teenoor die enkele een van Heidelberg Volkskool, doodseker gemaak dat hy na die halfeindrondes…
Die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling wag steeds in spanning om te sien wie ná hierdie week se aksie die…
Rieckard van Heerden laat Klerksdorp jubel, breek Secunda se harte. Herleef al die Noordvaal Skild-aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)…
“Die vaste fasette en basiese aspekte gaan deurslaggewend wees.” Aldus Hoërskool Die Anker se breier, Corneel van Dyk, op die…
LICHTENBERG – Die Liggies het vir die soveelste keer vanjaar hul staal op tuisbodem getoon. Herleef al die aksie op…
“Lichtenburg is ‘n uitstekende span, goed afgerig en het heelwat momentum” Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools –…
Limpopo se hoofstad skuif vir die eerste keer in drie jaar weer reg om gasheer te speel vir die tradisionele…
Hendre Venter se naam sal nog lank by Hoërskool Hugenote van Springs se eerste span spook. Die agsteman van Hoërskool…
SPRINGS – Die wenner tussen Hugies en Wessies sal met die louere as die enigste onoorwonne span, voor die Junie-vakansie,…