Naelbytstryde vier hoogty in Skild
In ‘n stryd wat deurgaans gelyk het of dit met slegs ‘n paar punte beslis sou word, het Hoërskool Lichtenburg…
In ‘n stryd wat deurgaans gelyk het of dit met slegs ‘n paar punte beslis sou word, het Hoërskool Lichtenburg…
Heidelberg Volkskool het uiteindelik net een beseringsverlies, en nié twee soos aanvanklik vermoed nie, gely in die vorige ronde van…
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool…
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van…
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die…
Daar vind hierdie naweek slegs twee kragmetings plaas in die SDC Noordvaal Cup se hoogs mededingende Skild-afdeling. Volg al die…
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in…
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike…
Dit het soos verwag ’n titaniese stryd afgegee in die herontmoeting tussen Hoërskool Middelburg en Hoërskool Nelspruit. Herleef al die…
Hoërskool Middelburg soek vroeg-vroeg ‘n tweede hap van die kersiekoek wanneer hy Saterdag in Boksburg vir die tweede keer in…