Heidelberg Volkies wil vroeg stempel afdruk in NWU Prestige-reeks
Ervaring en talent sal twee van die hoekstene wees wat van Heidelberg Volkskool ’n gevaar in vanjaar se rugbyseisoen sal…
Ervaring en talent sal twee van die hoekstene wees wat van Heidelberg Volkskool ’n gevaar in vanjaar se rugbyseisoen sal…
Die rugbydors in die Noordvaal sal eerskomende naweek met ‘n vroeë aanslag van groot ontmoetings, beklemtoon deur die stryd tussen…
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van…
‘n Druppel déjà vu het vandeesweek oor die NWU Prestige-reeks gespoel nadat die geskeduleerde eindstryde van dié reeks ook deur…
Montana en Heidelberg Volkskool se netbalspanne het hul plekke bespreek in die eindstryd van die NWU Prestige-reeks met oortuigende seges…
Die pad vorentoe vir die uitspeelrondes van die NWU Prestige-reeks is bekend gemaak, nadat die halfeindronde van dié reeks noodgedwonge…
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se…
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek…
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van…
Hoërskool Marais Viljoen was Vrydagmiddag in Alberton té sterk vir die besoekende Hoërskool Pietersburg in die kwarteindronde van die NWU…