Secunda oorgehaal om DStv Challenge-titel in Mpumalanga te verdedig
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om…
Die DStv Schools Netball Challenge se streeksuitdunronde in Mpumalanga vind hierdie naweek plaas, met 20 skole wat sake uitspook om…
Hoërskool Zwartkop is na 14 wedstryde vanjaar steeds onoorwonne, maar die Vikings moes Saterdag tuis, in Centurion, met ‘n grootse…
Hoërskool Zwartkop kan Saterdagmiddag op sy tuisveld in Centurion teen Hoërskool Wesvalia, sy onoorwonne segetog van 13 oorwinnings na 14…
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel…
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool…
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg…
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg….
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,…
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg…
Die ondersteuners van Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Witteberg se naels sou teen die einde van dié 70 minute stomp gekou…