Sentraal steeds onoorwonne ná Dag 3 van Kloof-Netbalfees
Die derde dag van Kloof-Netbalfees 2025 het verskeie verrassings opgelewer, sowel as spelers wat hulself as ware kampioene onderskei het….
Die derde dag van Kloof-Netbalfees 2025 het verskeie verrassings opgelewer, sowel as spelers wat hulself as ware kampioene onderskei het….
Zwartkop Hoërskool is thrilled to be among the 96 teams that will be heading to the southern suburbs of Cape…
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie…
Die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks het ‘n indrukwekkende skouspel van skolenetbal opgelewer, met die beste spanne van die streek…
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van…
Klerksdorp hoef nie meer tot 10 Mei te wag om ‘n kragmeting tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp te aanskou…
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat…
Hoër Volkskool Potchefstroom, Wesvalia en Potchefstroom Gimnasium het as die sterkste spanne na vore getree tydens die afgelope naweek se…
Hoërskool Zwartkop het Saterdag voet in die hoek gesit ná rustyd om die besoekende Hoërskool Klerksdorp ore aan te sit…
The boys’ schools’ hockey season hit its stride in Gauteng on the weekend with a slate of tasty clashes, beginning…