Koen, Klerksdorp karnuffel die Oosies
Die ervaring van ses Cravenweek-verteenwoordigers en die brute krag van Hoërskool Klerksdorp se agttal was nét te veel vir Hoërskool…
Die ervaring van ses Cravenweek-verteenwoordigers en die brute krag van Hoërskool Klerksdorp se agttal was nét te veel vir Hoërskool…
Hoërskool Middelburg het Saterdagmiddag op sy tuisveld Hoërskool Zwartkop se 15de slagoffer vanjaar geword. Herleef al die SDC Noordvaal Plaat-aksie…
Die beseringspook het kom aanklop by Hoërskool Middelburg, en dit op die vooraand van straks sy grootste toets van die…
Hoërskool Zwartkop is na 14 wedstryde vanjaar steeds onoorwonne, maar die Vikings moes Saterdag tuis, in Centurion, met ‘n grootse…
Die komende naweek is dit Noordwes se beurt om deel te neem aan die DStv Schools Challenge by Potchefstroom Gimnasium….
Hoërskool Zwartkop kan Saterdagmiddag op sy tuisveld in Centurion teen Hoërskool Wesvalia, sy onoorwonne segetog van 13 oorwinnings na 14…
Sedert sy skuif van heelagter na losskakel het Hoërskool Klerksdorp se Dorian Isaacs in die afgelope paar wedstryde van die…
Hoërskool Kempton Park keer terug na sy tuisveld om vir Hoërskool Klerksdorp Saterdag te verwelkom in die SDC Noordvaal Cup…
The Leopards, from North-West, will travel to Middelburg with a nearly brand-new squad for the Craven Week, which celebrates its…
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel…