Dreyer neem Kovsie Smash weer op horings met die kolf
Eduard Dreyer het sy aanslag op die titel as voorste lopiemaker by vanjaar se Kovsie Smash-toernooi versterk met nóg ‘n…
Eduard Dreyer het sy aanslag op die titel as voorste lopiemaker by vanjaar se Kovsie Smash-toernooi versterk met nóg ‘n…
Die verdedigende kampioen van die Kovsie Smash-toernooi, Hoërskool Wesvalia, het uiteindelik die geleentheid gekry om sy staal te wys nadat…
Dit sal heelwat verg vir iemand om die heldedade van Hoërskool Duineveld se Joshua Visagie te herhaal oor die volgende…
Die eerste dag van die tweede Kovsie Smash-toernooi is gekortwiek deur nat weer in die Rosestad, maar dit het nie…
Die spanne: Fichardtpark: Stian Kruger (C), Davyd Oosthuizen, Diederick de Vos, Marno Smith, Nathan Ackerman, Aaron Isaacs, Daniel Badenhorst, Devante…
Die opgewondenheid in Bloemfontein, en vernaam by Hoërskool Fichardtpark, is tasbaar op die vooraand van die skool se tweede aanbieding…
Afrikaanse Hoër Seunskool se Hanro Keulder het gemaai onder Hoërskool Dr. EG Jansen se kolwers om Affies se tweede span tot…
Helpmekaar Kollege se kolwers het die wilgerlat ingelê in hul eerste kragmeting van die tweede Izintaba Gimmies-Krieketfees. Herleef al die…
The South African sprinter Viwe Jingqi qualified for the 100m women’s final at the World u20 Championship during the opening…
Die een span is een van die suksesvolste spanne in die Shimla-liga van die Kovsiestreekkompetisie, terwyl die ander Saterdag vir…