SuperSport Schools Plus

Wildeklawer se Noord- en Suid-spanne bekend vir vertoonwedstryd

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2018-08-20 Tags: , ,

Wildeklawer10Suid-Afrika se rugbytalent op skolevlak sal op 15 September op Ellispark in Johannesburg vertoon word. Keurders het tydens vanjaar se Wildeklawer-toernooi in Kimberley twee spanne, Noord en Suid, gekies om mekaar die stryd aan te sê. 

Dit vorm als deel van die tiende bestaansjaar van die mees gesogte skoletoernooi in Suid-Afrika. Die wedstryd sal as ‘n voorwedstryd vir die Curriebeker-wedstryd tussen die Goue Leeus en die Westelike Provinsie dien. 

Die Suid-span sal deur die SA Skole-afrigter, Sean Erasmus, gebrei word. Erasmus sal hom kort daarna by die Leeus aansluit. Erasmus het sedert 2014 aan die hoof van die Hoër Jongenskool Paarl se rugbyprogram gestaan. Erasmus sal deur Oloff Bergh (Boland Landbou) en Malan du Plessis (Oakdale Landbou) bygestaan word. Cassie Carstens sal die pligte as spanbestuurder nakom. 

School of Rugby se eie Hannes Nienaber is as media en skakelpersoon Suid-span aangestel. 

Die Noord-span sal deur Jacques Juries (Welkom Gimnasium) gebrei word. Hy sal deur Jaco Dames (Diamantveld) en Jaco Koch (Affies) bygestaan word. Koch sal ook as biokenitikus die span bystaan. 

Meer volg later… 

Die spanne is:

NOORDSUID
Richard Kriel Grey College15Rynard JonkerGlenwood
Ian Small Smith Grey College14Aaron Le RueGlenwood
Wicleff VlitoorGrey College13Conan Le FleurGlenwood
Dylan SwartzEG Jansen12David KellermanPaarl Gym
Eric ShermanAffies11Stravino JacobsPaarl Gym
Regard RoetsAffies10Juan MostertPaul Roos
Georgen KiewietWelkom G9Jaden HendricksGlenwood
Izan EsterhuizenMonument8George LuzoloGlenwood
De Wet MaraisGrey Bloem7Evan RoosPaarl Boishaai
Tristan DullisearMonument6Braam v HuysteenOuteniqua
Husayn BanziWelkom G5Adrian AlbertsPaarl Boishaai
Stephan Le RouxMonument4Lunga NcubeGlenwood
Herman AggenbagGrey Bloem3Hanru JacobsPaul Roos
Morne BrandonMonument2JJ KotzePaul Roos
Jan-Hendrik WesselsGrey Bloem1De Wet WolhuterPaarl Boishaai
Janco UysAffies16Keano HendricksOakdale
Brandon PawsonMonument17Thabiso MtletsheGlenwood
Petrus NaudeGrey College18Josh MullerStellenberg
Danwick BeukesGrey College19Dylan De LeewStellenberg
Keke MorabeWelkom G20Louwan HornPaarl Boys
Bernard vd LindeMenlopark21Dylan AlexanderPaarl Gim
Ryan DavidsWelkom G22Nivan PetersonStellenberg
Goodwill RomainNoord Kaap23Dylan PretoriusGlenwood

 

SPANBESTUUR
NoordAanstellingSuid
Jaques JuriesWelkomAfrigterSean ErasmusPBH
Jaco DamesDHSH/ AfrigterOloff BerghBoland
Jaco KochAffiesFisio / BioMalan du PlessisOakdale
Rudi FerreiraKbySpanbestuurderCassie CarstensKby
Danie SmithKbyMedia en SkalelHannes NienaberSchool of Rugby
Anica FickKbyLogistiekErnest DitlholeloWK

 

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.