Wildeklawer se bepalings vir 2018 bekend
Die bepalings van die tiende Wildeklawer-toernooi in Kimberley is bekend. Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria en Boland Landbou sal mekaar in die openingswedstryd die Vrydagaand om 19:15 op Diamantveld se hoofveld pak.
Die skuif van die een wedstryd na die Vrydagaan beteken dat al die ander wedstryde Saterdag op die A-veld gespeel sal word. Die gasheer, Diamantveld, sal Helpmekaar om 19:50 op Saterdag in die hoofwedstryd die stryd aanse. Die kragmeting van die dag sal egter om 17:10 tussen Monument van Krugersdorp en Paarl Gimnasium plaasvind.
Die bepalings is:
| DHS | Tyd | Vrydag 27 April 2018 |
| A | 19h15 | Affies vs Boland Landbou |
| DHS | Tyd | Saterdag 28 April 2018 |
| A | 07h30 | SARU vs WK SARU |
| A | 08h50 | Outeniqua vs HTS Drostdy |
| A | 10h10 | Stellenberg vs Glenwood |
| A | 11h30 | Grey vs EG Jansen |
| A | 12h50 | Paul Roos vs Menlo Park |
| A | 14h10 | PBH vs Waterkloof |
| A | 15h30 | Griekwas vs (Curriebeker) |
| A | 17h10 | Monnas vs Paarl Gim |
| A | 18h30 | Noord Kaap vs Oakdale |
| A | 19h50 | Diamantveld vs Helpmekaar |
| DHS | Tyd | Maandag 30 Apr 2018 |
| A (TV) – Live | 08h00 | Stellenberg vs Noord Kaap |
| A (TV) – Live | 09h10 | EG Jansen vs Oakdale |
| A (TV) – Live | 10h20 | Diamantveld vs SARU |
| A (TV) – Live | 11h30 | Paarl Gim vs Menlo Park |
| A (TV) – Live | 12h40 | Glenwood vs Outeniqua |
| A (TV) – Live | 13h50 | Paul Roos vs Waterkloof |
| A (TV) – Live | 15h00 | Grey vs Monnas |
| A (TV) – Live | 16h10 | PBH vs Affies |
| Nie TV | 17h20 | Boland Landbou vs Helpmekaar |
| Nie TV | 18H30 | HTS Drostdy vs WK / SARU |




