Uitslae – Wildeklawer o.13-toernooi vir 2019 – Dag 3
Nie eers ‘n driekuns deur Laerskool Durbanville se Zylin Fortuin kon Grey-kollege Primêr op die laaste dag van die Wildeklawer o.13-toernooi op Newton se Boeta Dippenaar-park in Kimberley stuit om die toernooi onoorwonne af te sluit nie. Grey het met die telling op 34-26 as oorwinnaars van die veld gestap.
Die Laerskool Eikestad se binnesenter, Ruan de Weerdt, het ‘n driekuns aan drieë asook ‘n deurslaggewende doelskop behaal om sy span tot ‘n oorwinning van 26-24 oor die Laerskool Rustenburg te help. Die span van Stellenbosch het hiermee ook daarin geslaag om die Wildeklawer-toernooi onoorwonne af te sluit.
Uitslae en Puntemakers:
Grey Primêr | 34 (15) | Laerskool Durbanville | 26 (12) |
Drieë: Heinrich Theron, Hanu Pieterse, Pieter van der Merwe, JB Wessels, Thristan Maree. Doelskoppe: Wessels (3). Strafdoel: Wessels. | Drieë: Zylin Fortuin (3), James Wait. Doelskoppe: Freek de Kock (2), Reinhardt Nel. | ||
![]() |
|||
Worcester Primêr | 36 (12) | Laerskool Florida | 31 (26) |
Drieë: Jeandré Spangenberg (2), Joshua Coetzee, Sanjeev Ujoodha, Lohenzel Jansen, Christiaan Grundlingh. Doelskoppe: Jansen (2), Aiden Abrahams. | Drieë: Jade Muller (2), Ignatius Jantjies, Juandré de Villiers, Shelton-Ray Primo. Doelskoppe: Primo (2), Ettienne Smit. | ||
![]() |
|||
Newton | 26 (0) | Laerskool Magalieskruin | 8 (8) |
Drieë: FJ de Vries, Pedri van Heerden, Shaw Lourens, Stiaan van Loggerenberg. Doelskoppe: Simon Liversage (3). | Drie: Devan van der Merwe. Strafdoel: Van der Merwe. | ||
![]() |
|||
Laerskool Outeniqua | 33 (19) | Klein Gim | 19 (14) |
Drieë: Aldert van Zyl, Darren Samson, Algero Kaars, Rowan Mafutu, Aya Dada. Doelskoppe: El-Fezzio Muller (3), Jandrian Goosen. | Drieë: Liam van Rooyen, Cornel Swart. Strafdoele: Willem Matthee (3). | ||
![]() |
|||
Op die Voorpos | 14 (7) | Jordania | 7 (7) |
Drieë: Temba Kella, Darren Swart. Doelskoppe: Gregan Jansen (2). | Drie: Christiaan de Beer. Doelskop: Johan Vorster. | ||
![]() |
|||
Laerskool Eikestad | 26 (14) | Laerskool Rustenburg | 24 (10) |
Drieë: Ruan de Weerdt (3), Nog Een. Doelskoppe: Robert Combrinck (2), De Weerdt. |
Drieë: Diesel Boshoff, Jacque du Plooy, Simeon Botha, Hendré Robinson. Doelskoppe: Botha (2). |
||
![]() |
|||
Van Riebeeckpark | 36 (24) | Sunridge Primary | 15 (5) |
Drieë: Shammah Nsenda, JP Barnard, Divan Francis, Justin Slater, Christian Kloppers, Nog Een. Doelskoppe: Franco Cronjé (3). |
Drieë: Hermanus Steyn (2), Lucca Wiehart. |
||
![]() |
|||
Laerskool Garsfontein | 15 (5) | Gene Louw | 14 (0) |
Drieë: Quinton Janse van Nieuwenhuizen, André van der Heever, Nog Een. |
Drieë: Stefan Visser (2). Doelskoppe: Divan Linde (2). |
||
![]() |