Uitslae – Wildeklawer o.13-toernooi vir 2019 – Dag 1
Die twee skole uit Durbanville, Gene Louw en Laerskool Durbanville, het hul spiere behoorlik tydens die eerste twee wedstryde van die Wildeklawer o.13-toernooi op Boeta Dippenaar-park in Kimberley gebult.
Gene Louw het in die eerste wedstryd van die dag vir Laerskool Magalieskruin van Pretoria met 55-19 afgestof, terwyl Durbanville vir Riebeeckpark van Kempton Park met 50-7 ‘n loesing toegedien het.
Al die wedstryde van die toernooi word regstreeks op DigiTV.co.za gebeeldsend. Al die wedstryde kan ook na die tyd na gekyk word.
Puntemakers:
| Gene Louw | 55 | Laerskool Magalieskruin | 19 |
|---|---|---|---|
| Drieë: Keane Steenkamp (2), Dian Smal (2), Ulrich Brandt (2), Dale du Toit, Stefan Visser, Markus Moolman. Doelskoppe: Divan Linde (5). | Drieë: Brandon-Lee Evert, Devan van der Merwe, Tyron van Rooyen. Doelskoppe: Van der Merwe, Van Rooyen. | ||
| Laerskool Durbanville | 57 | Van Riebeeckpark | 12 |
| Drieë: Kobus Blackenberg (2), Jason Sias (2), Freek de Kock (2), Ruan Julies, Christiaan Wege, Zylin Fortuin. Doelskoppe: Reinhardt Nel (3), Blackenberg (3). | Drieë: JP Barnard (2). Doelskop: Franco Cronjé. | ||
| Laerskool Eikestad | 31 (17) | Florida | 12 (7) |
| Drieë: Hanno Basson (2), Brent Heyns, Christiaan Rode, Wayden Julies. Doelskoppe: Robert Combrinck (2), Julies. | Drieë: Shelton-Ray Primo, Jenemo Luiters, Alzeadon Felix. Doelskop: Primo, Juandré de Villiers. | ||
| Worcester Primêr | 71 | Op die Voorpos | 5 |
| Drieë: Breyton Cupido (3), Joshua Coetzee (2), Lohenzel Jansen (2), Jeandré Spangenberg, Renaldo Willemse, Muzamill Meyer, Nog Een. Doelskoppe: Aiden Abrahams (6), Jansen (2). |
Drie: Braam van Niekerk. |
||
| Klein Gim | 38 | Laerskool Rustenburg | 29 |
| Drieë: LD Nel (3), Mihlali Ntlebi (2), Nicolaas Nel. Doelskoppe: Willem Matthee (3), Cornel Swart. | Drieë: Jacque du Plooy (2), Dewald Potgieter, Rohan Roux, Nog Een. Doelskoppe: Simeon Botha (2). | ||
| Jordania | 22 | Sunridge Primary | 24 |
| Drieë: Kamahelo Moses (2), Marco Grobler. Doelskoppe: Johan Vorster (2). Strafdoel: Vorster. | Drieë: Nog Een (2), Lucca Wiehart. Doelskoppe: Owen Mitchell (3). Strafdoel: Mitchell. | ||
| Laerskool Outeniqua | 57 | Newton | 22 |
| Drieë: Rowan Mafutu (3), Aya Dada (2), Keenan Jantjies, Dewalt Jonck, Migail Barnard, Christian Kolbe. Doelskoppe: Jandrian Goosen (5), El-Fezzio Muller. | Drieë: FJ de Vries, Pedri van Heerden, Simon Liversage, Stiaan van Loggerenberg. Doelskop: Liversage. | ||
| Grey-kollege Primêr | 26 | Laerskool Garsfontein | 17 |
| Drieë: Rukudzo Madinga (2), Tian Fourie, Thristan Maree. Conversions: Ruben Maree (3). | Drieë: André van Heerden (2), Quinton Janse van Nieuwenhuizen. Doelskop: Ruan Enslin. | ||
[powr-comments id=”c83aa1af_1556525307664″]





