UITSLAE: Absa Wildeklawer o.13 | Dag 1

Die Kobus Wiese XV-tal het die Absa Wildeklawer o.13-toernooi met ‘n sege van 12-7 oor Laerskool Tygerpoort van Pretoria afgeskop. Dié toernooi word deur die Laerskool Newton in Kimberley aangebied.
Meer uitslae volg soos die wedstryde voltooi word.
Al die uitslae:
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score | nt_header_5 |
|---|---|---|---|---|
| Grey College | 60 | Penzance | 0 | WATCH AGAIN |
| Outeniqua | 43 | Randhart | 14 | WATCH AGAIN |
| Durbanville | 19 | Garsfontein | 10 | WATCH AGAIN |
| Gene Louw | 66 | Saamtrek | 7 | WATCH AGAIN |
| Eikestad | 62 | Impala | 14 | WATCH AGAIN |
| Bastion | 43 | Vastrap | 22 | WATCH AGAIN |
| Pietersburg-Oos | 22 | Van Riebeeckstrand | 0 | WATCH AGAIN |
| Nelspruit | 47 | Worcester Primary | 7 | WATCH AGAIN |
| Newton | 38 | Rustenburg | 14 | WATCH AGAIN |
| Kenmare | 34 | Op die Voorpos | 22 | WATCH AGAIN |
| Sunridge | 26 | Helderkruin | 10 | WATCH AGAIN |
| Kobus Wiese XV-tal | 12 | Tygerpoort | 7 | WATCH AGAIN |




