SuperSport Schools Plus
Menu
Home
NEWSFEED
Results
Watch Live
Links
Contact Us
Nuutste Nuus
Virseker maak terugkeer as titelborg van grootste skolerugby-kompetisie ter wêreld
Posted on
2026-01-21
2026-01-21
Virseker Noordvaal Cup | Beker-afdeling | 2026
Posted on
2026-01-21
2026-01-21
Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
Posted on
2025-09-08
2025-09-08
Middelburg weer in rooi getooi
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Pure Montana!
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Latest Results
SDC Noordvaal Cup Results – 30 Augustus 2025
SDC Noordvaal Cup Results – 16 Augustus 2025
SDC Noordvaal Cup Results – 9 Augustus 2025
SDC Noordvaal Cup Results – 2 Augustus 2025
Noordvaal Cup
Noordvaal Beker
Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
Posted on
2025-09-08
2025-09-08
Middelburg weer in rooi getooi
Franco Oberholzer
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Hoër Tegniese Skool Middelburg het Saterdag op tuisbodem ‘n tweede agtereenvolgende SDC Noordvaal Plaat-titel onder breier, Jano Venter, ingepalm. Herleef al...
Monnas o.16’s wis 22-punt agterstand uit vir Beker-driekuns
Franco Oberholzer
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling...
Stuart-tweekuns maak dit 3 uit 3 vir Beker-Bere
Franco Oberholzer
Posted on
2025-08-30
2025-08-30
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval...
Geskiedkundige driekuns wink vir Garsies in Beker-eindstryd
Franco Oberholzer
Posted on
2025-08-27
2025-08-28
Geen span het, sedert die ontstaan van die Noordvaal-reeks (voorheen Virsekerbeker) se Beker-afdeling sewe jaar gelede, daarin kon slaag om...
load more
Noordvaal Plaat
Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
Posted on
2025-09-08
2025-09-08
Franco Oberholzer
Plaat op die spel in tweede Middelburg-derby van die jaar
Posted on
2025-08-29
2025-08-29
Franco Oberholzer
Rooi Bulle verdedig Plaat-titel teen Middies
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Franco Oberholzer
Abbey se stewel stuit Zwarries se segetog
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Franco Oberholzer
load more
Noordvaal Skild
Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
Posted on
2025-09-08
2025-09-08
Franco Oberholzer
Pure Montana!
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Franco Oberholzer
Monties rig visier op eerste Noordvaal-titel
Posted on
2025-08-28
2025-08-29
Franco Oberholzer
Monties sterk op pad terug Plaat toe, Pieties doof Liggies uit
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Franco Oberholzer
load more
Noordvaal Bowl
Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
Posted on
2025-09-08
2025-09-08
Franco Oberholzer
Volkies onttroon Gimmies as Bowl-koning
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Franco Oberholzer
Geskiedenis wink vir Gimmies in Bowl-eindstryd teen Volkies
Posted on
2025-08-29
2025-08-29
Franco Oberholzer
Die Bowl bly in Potch, maar kan Volkies vir Gimmies onttroon?
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Franco Oberholzer
load more
Noordvaal Beker - Groep 2
Wonderboom sal hoop geskiedenis herhaal homself in eindstryd van Groep 2 in die SDC Noordvaal Cup
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Hannes Nienaber
Allies sal lugtig vir Tiere se byt wees, Brandwag in Midstream se pad na derde eindstryd
Posted on
2025-08-15
2025-08-16
Hannes Nienaber
load more
Noordvaal Beker - Groep 3 & 4
Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Hannes Nienaber
Vryburg mik na negende eindstryd, terwyl Riebeeckrand ‘n gekweste Linden pak
Posted on
2025-08-15
2025-08-23
Hannes Nienaber
load more
Meer Noordvaal Nuus
Volkies onttroon Gimmies as Bowl-koning
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Potchefstroom Volkskool, geskiedkundig een van die Noordvaal se meer suksesvolle spanne oor die jare, het Saterdagmiddag daarin geslaag om ‘n...
Monnas o.16’s wis 22-punt agterstand uit vir Beker-driekuns
Posted on
2025-08-31
2025-08-31
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling...
Stuart-tweekuns maak dit 3 uit 3 vir Beker-Bere
Posted on
2025-08-30
2025-08-30
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval...
SDC Noordvaal Cup Results – 30 Augustus 2025
Posted on
2025-08-30
2026-01-21
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd...
Plaat op die spel in tweede Middelburg-derby van die jaar
Posted on
2025-08-29
2025-08-29
Die tweede Middelburg-derby van 2025 het aansienlik meer op die spel as die vorige keer, sowat drie maande gelede, toe...
Geskiedenis wink vir Gimmies in Bowl-eindstryd teen Volkies
Posted on
2025-08-29
2025-08-29
Sedert die Bowl-afdeling se ontstaan in 2018, destyds as deel van die Virsekerbeker, was daar nog nooit ‘n span wat...
Monties rig visier op eerste Noordvaal-titel
Posted on
2025-08-28
2025-08-29
Daar is vanjaar aansienlik meer op die spel in die eindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling. Volg en...
Geskiedkundige driekuns wink vir Garsies in Beker-eindstryd
Posted on
2025-08-27
2025-08-28
Geen span het, sedert die ontstaan van die Noordvaal-reeks (voorheen Virsekerbeker) se Beker-afdeling sewe jaar gelede, daarin kon slaag om...
Die Bowl bly in Potch, maar kan Volkies vir Gimmies onttroon?
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Die SDC Noordvaal Cup se Bowl-trofee sal weer vanjaar in Potchefstroom staanplek kry. Die groot vraag is net, waar? Weer...
Monties sterk op pad terug Plaat toe, Pieties doof Liggies uit
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Hoërskool Montana is steeds goed op koers om na vanjaar van die SDC Noordvaal Cup se Skild- na die Plaat-afdeling...
Rooi Bulle verdedig Plaat-titel teen Middies
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
Die akkurate korrelwerk van agsteman Tercius Bezuidenhout het verseker dat Hoër Tegniese Skool Middelburg eerskomende Saterdag, in ‘n herhaling van...
Helpies “Storm” die eindstryd binne
Posted on
2025-08-24
2025-08-24
‘n Strafdoel deur Wian Storm, met slegs twee minute speeltyd oor, het vir Helpmekaar Kollege vir die eerste keer sedert...
Garsies se “skrumpet-brigade” looi die Parkies
Posted on
2025-08-23
2025-08-25
Hoërskool Garsfontein se “skrumpet-brigade” het die wa deur die drif getrek teen Die Hoërskool Menlopark, vir die Bere om uiteindelik...
SDC Noordvaal Cup Results – 23 Augustus 2025
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd...
Abbey se stewel stuit Zwarries se segetog
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Hoërskool Middelburg se Matthew Abbey het met sy skopskoen Hoërskool Zwartkop se onoorwonne seisoen, asook sy hoop om vir ‘n...
Vryburg wil sy vlekkelose rekord in Noordvaal-eindstryde behou
Posted on
2025-08-23
2025-08-23
Die twee spanne wat mekaar Saterdag in die SDC Noordvaal Cup se Groep 3 eindstryd pak, Hoërskool Vryburg en Riebeeckrand,...
load more
error:
Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.