Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks...
Die Bosveld Interskole, voorheen die Bosveld Intervarsity, is sedert 1977 ‘n rooiletterdag op rugbyliefhebbers in die hoofstad van Limpopo, Polokwane,...