Mvimbi content despite a setback at St Alban’s
St Benedict’s College coach Owen Mvimbi believes his charges played a good game despite going down to St Alban’s College,…
St Benedict’s College coach Owen Mvimbi believes his charges played a good game despite going down to St Alban’s College,…
“Die Dokter van Boksburg” het duidelik vir heelagter, Deshean Pietersen, ‘n stewige dosis driedruk-stroop voorgskryf. Herleef al die Beker-aksie op SuperSport Schools…
Under Friday night lights and with the buzz of derby energy in the air, Die Hoërskool Menlopark‘s girls’ hockey team…
Die blaaskans wat Die Hoërskool Menlopark in die vorige ronde van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling geniet het, was…
Met die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Menlopark en Garsfontein wat reeds hul plekke vir die Gauteng-uitdunne in die Jubilee-liga verseker het,…
Die “Dokter van Boksburg” het Saterdagmiddag vir ‘n opskudding gesorg deur die bordjies te verhang teen Hoërskool Waterkloof, op sy…
Die Arende van Hoërskool Dr EG Jansen het Saterdag onafgehandelde besigheid in Pretoria wanneer hulle met Hoërskool Waterkloof sake uitspook in die…
Helpmekaar Kollege se Eugene de Lange het die wendrie gedruk vir die besoekers om Hoërskool Monument se doppie te klink…
Hoërskool Rustenburg, ná sy onlangse sege oor Hoërskool Nelspruit, word tans as ‘n besliste bedreiging beskou in die SDC Noordvaal…
Met die Jubilee-liga wat vinnig einde se kant toe staan, het die afgelope week ‘n paar spanningsbelaaide kragmetings opgelewer, met…