Dis maak of breek vir Plasies, Jeugland in die Bowl
Hoërskool Jeugland en Merensky Landbou Akademie se laaste wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling sal bepaal hoe die…
Hoërskool Jeugland en Merensky Landbou Akademie se laaste wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling sal bepaal hoe die…
Die laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling eerskomende Saterdag is die belangrikste nóg, met selfs vier spanne…
Die halfeindstryde in die Bowl-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup gaan straks albei in Potchefstroom plaasvind. Herleef al die…
Daar het Saterdagmiddag ‘n eindstryd-atmosfeer in Centurion geheers toe die voorlopers in die Plaat-afdeling van die SDC Noordvaal Cup mekaar…
Met Hoërskool Pietersburg en Heidelberg Volkskool se onderskeie seges in die tweede laaste ronde van die SDC Noordvaal Cup se…
Die Hoërskool Menlopark is in ‘n omgekrapte bui en sterk besig om in te haal vir ‘n plek in die…
Hoërskool Waterkloof se tuissege oor Hoërskool Transvalia in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup was waarskynlik presies wat hy…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
In ‘n herhaling van verlede jaar se eindstryd in die Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, is Hoërskool Eldoraigne in…
Hoërskool Noordheuwel draf vir ‘n derde agtereenvolgende Saterdag op sy tuisveld uit wanneer hy gasheer speel vir die gevaarlike Hoërskool…