Nellies betrek oud-Blitsbok en CB-breier van die Pumas
Hoërskool Nelspruit het die tweede span van Mpumalanga geword om vandeesmaand ‘n nuwe rugbydirekteur aan te stel. Die Rhinos se paadjie…
Hoërskool Nelspruit het die tweede span van Mpumalanga geword om vandeesmaand ‘n nuwe rugbydirekteur aan te stel. Die Rhinos se paadjie…
Die groot nuus uit Pretoria is dat Hoërskool Waterkloof ‘n nuwe era van rugby onder ‘n bekende gesig in die…
Christiaan Gouws sal in 2026 die nuwe baasbrein agter Hoërskool Middelburg se rugby wees. Die Middies het Maandag, 29 September,…
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026…
Hoër Tegniese Skool Middelburg het Saterdag op tuisbodem ‘n tweede agtereenvolgende SDC Noordvaal Plaat-titel onder breier, Jano Venter, ingepalm. Herleef al…
Hoërskool Montana het Saterdag sy eerste Noordvaal-titel ooit, sedert die skool se stigting op 7 Januarie 1981, ingepalm, deur die…
Potchefstroom Volkskool, geskiedkundig een van die Noordvaal se meer suksesvolle spanne oor die jare, het Saterdagmiddag daarin geslaag om ‘n…
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling…
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…