Siekte teister Nories op vooraand van halfeind teen Helpies
Hoërskool Noordheuwel gaan gebuk onder siektes wat sy voorbereiding vir Saterdag se halfeindstryd teen Helpmekaar Kollege in Johannesburg erg in…
Hoërskool Noordheuwel gaan gebuk onder siektes wat sy voorbereiding vir Saterdag se halfeindstryd teen Helpmekaar Kollege in Johannesburg erg in…
Dit was Tiaan Koen wat verlede week met sy bepalende bonuspuntdrie in die doodsnikke vir Hoërskool Klerksdorp hierdie week ‘n…
Potchefstroom sal Saterdag tot stilstand kom wanneer Potchefstroom Gimnasium en Potchefstroom Volkskool in hul onderskeie tuishalfeindstryde in aksie is. Volg…
Wanneer die Zwarries Vrydagaand in hul halfeindstryd teen Hoërskool Middelburg uitdraf is daar meer as bloot ‘n perfekte seisoen op…
Die Monties se tweelingpare is weer voltallig vir hul tuishalfeindstryd Saterdag teen Hoërskool Secunda in die SDC Noordvaal Cup se…
Die terugkeer van Junaide Pasensie en Junaide Stuart, ná hul betrokkenheid by die internasionale o.18-reeks in die Wes-Kaap, het vir…
Die vreugdevure het Saterdag hoog gebrand in Klerksdorp en Middelburg na die laaste rondomtalie-wedstryde in die SDC Noordvaal Cup se…
Alle paaie lei eerskomende naweek na Potchefstroom waar albei die halfeindstryde in die Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup by…
Hoërskool Pietersburg het, soos in die fabel van “Die skilpad en die haas”, met onverbiddelike deursettingvermoë sy pad na die…
Die Hoërskool Menlopark het sy plek in die halfeindronde van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling Saterdag op sy tuisveld…