SDC Noordvaal Cup Results – 10 Mei 2025
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van…
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike…
Dit sal ‘n dapper dobbelaar verg om vanjaar se wenner in die SDC Noordvaal Cup se Plaat-afdeling te probeer voorspel. Volg…
Hoërskool Nelspruit kom voor ‘n groot toets te staan wanneer hy hierdie naweek in die Jakarandastad met Die Hoërskool Menlopark…
Die SDC Noodvaal Cup se Beker-afdeling skop Saterdag af met ‘n reusestryd tussen 2024 se kampioen en naaswenners, wat beloof…
Die Hoërskool Menlopark se losskakel en kaptein, Andru Keun, het die span van Pretoria tot ‘n sege van 36-33 gesool…
Tinyiko Silubane was die Rhinos se spreekwoordelike ridder op ‘n wit perd in die span van Mbombela se eerste wedstryd…
Die Hoërskool Menlopark het ‘n sakie of wat om reg te stel wanneer hy Saterdag in Johannesburg teen Helpmekaar Kollege…
Weerlig en gure weer het vir die soveelste keer vanjaar die laaste sê in ‘n wedstryd op die Hoëveld gehad,…