Nuwe Noordvaal struktuur, poelindelings vir 2026 bekend
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026…
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026…
Hoër Tegniese Skool Middelburg het Saterdag op tuisbodem ‘n tweede agtereenvolgende SDC Noordvaal Plaat-titel onder breier, Jano Venter, ingepalm. Herleef al…
Hoërskool Montana het Saterdag sy eerste Noordvaal-titel ooit, sedert die skool se stigting op 7 Januarie 1981, ingepalm, deur die…
Potchefstroom Volkskool, geskiedkundig een van die Noordvaal se meer suksesvolle spanne oor die jare, het Saterdagmiddag daarin geslaag om ‘n…
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling…
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Die tweede Middelburg-derby van 2025 het aansienlik meer op die spel as die vorige keer, sowat drie maande gelede, toe…
Sedert die Bowl-afdeling se ontstaan in 2018, destyds as deel van die Virsekerbeker, was daar nog nooit ‘n span wat…
Daar is vanjaar aansienlik meer op die spel in die eindronde van die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling. Volg en…