Middelburg weer in Rooi en Groen verdeel
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg….
Middelburg is weer in rep en roer voor Saterdag se jaarlikse derby tussen Hoër Tegniese Skool Middelburg en Hoërskool Middelburg….
Slegs 36 dae nadat hul vir die eerste keer vanjaar swaarde gekruis het, kom Hoërskool Waterkloof en Die Hoërskool Menlopark…
Nie eens ‘n agterstand van 15 punte, met skaars 10 minute oor, was genoeg om die vuur van Hoërskool Eldoraigne…
Hoërskool Montana het hul rekening in die Skild-afdeling van die Noordvaal Cup seëvierend afgeskop danksy ‘n skitterende terugvegpoging Saterdag in…
Hoërskool Wesvalia het dit Saterdag die tweede agtereenvolgende keer vir Hoërskool Klerksdorp die loef afgesteek het, maar, teen die die trant,…
Helpmekaar Kollege het Saterdagmiddag in sy derde tuiswedstyd in die Beker-afdeling van vanjaar se SDC Noordvaal Cup met straks sy…
Hoërskool Garsfontein was Saterdagmiddag in ‘n vernietigende bui op sy tuisveld, Berepark, en het Hoërskool Waterkloof met 53-19 verrinneweer. Herleef…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van…
Hoërskool Montana loods sy nuwe hoofstuk, in die SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling, Saterdag in Pretoria wanneer hy die gevaarlike…