Virseker maak terugkeer as titelborg van grootste skolerugby-kompetisie ter wêreld
Na ‘n afwesigheid van drie jaar sal die versekeringsmaatskappy, Virseker, weer die titelborg van die grootste skolerugby-kompetisie ter wêreld wees….
Na ‘n afwesigheid van drie jaar sal die versekeringsmaatskappy, Virseker, weer die titelborg van die grootste skolerugby-kompetisie ter wêreld wees….
Virseker Noordvaal Cup 2026 Beker-afdeling PUNTESTAND STATISTIEK UITSLAE BEPALINGS Puntestand Statistiek Voorste Puntemakers: Voorste Driedrukkers: Uitslae | Bepalings…
‘n Nuwe struktuur is bekendgemaak vir Afdeling 1 van volgende seisoen se SDC Noordvaal Cup-kompetisie, wat op 18 April 2026…
Hoër Tegniese Skool Middelburg het Saterdag op tuisbodem ‘n tweede agtereenvolgende SDC Noordvaal Plaat-titel onder breier, Jano Venter, ingepalm. Herleef al…
Hoërskool Montana het Saterdag sy eerste Noordvaal-titel ooit, sedert die skool se stigting op 7 Januarie 1981, ingepalm, deur die…
Potchefstroom Volkskool, geskiedkundig een van die Noordvaal se meer suksesvolle spanne oor die jare, het Saterdagmiddag daarin geslaag om ‘n…
Dit het ‘n terugvegpoging van 22 punte geverg vir Hoërskool Monument se o.16-span om die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling…
Kenners meen daar is geen plaasvervanger vir spoed op die rugbyveld nie, en dit was Saterdagmiddag beslis weer die geval…
Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word. Indien u uitslag of wedstryd…
Die tweede Middelburg-derby van 2025 het aansienlik meer op die spel as die vorige keer, sowat drie maande gelede, toe…