Bere eindig bo in Beker, maar Jansies laat hulle sweet
Hoërskool Garsfontein moes verbete terugveg, met 26 punte in die tweede helfte, om nie alleen vir Hoërskool Dr EG Jansen…
Hoërskool Garsfontein moes verbete terugveg, met 26 punte in die tweede helfte, om nie alleen vir Hoërskool Dr EG Jansen…
Die skote gaan klap wanneer Hoërskool Dr EG Jansen en Hoërskool Garsfontein mekaar pak in ‘n kragmeting wat tradisioneel ‘n…
Hoërskool Rustenburg se besoek aan Die Hoërskool Menlopark Saterdagmiddag in Pretoria gaan vir die Parkies oor meer as bloot om…
Die Hoërskool Menlopark is in ‘n omgekrapte bui en sterk besig om in te haal vir ‘n plek in die…
Hoërskool Waterkloof se tuissege oor Hoërskool Transvalia in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup was waarskynlik presies wat hy…
Hoërskool Noordheuwel draf vir ‘n derde agtereenvolgende Saterdag op sy tuisveld uit wanneer hy gasheer speel vir die gevaarlike Hoërskool…
Hoërskool Transvalia , na sy eerste seisoen in die Beker-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en Hoërskool Waterkloof, pak mekaar Saterdag,…
Die Hoërskool Menlopark moes, nes die Nories in Krugersdorp, ook verbete terugveg om vir Hoërskool Monument in Pretoria met 39-37…
Hoërskool Noordheuwel het Saterdagmiddag tuis vir die tweede keer vanjaar ‘n wendroogte verbreek teen een van sy aartsvyande in die…
Die Hoërskool Menlopark moet ál drie sy oorblywende ligawedstryde so ver moontlik wen om nog ‘n wiskundige kans te staan…