Zwarries, Heidelberg Volkies skitter in NWU Prestige-reeks
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat…
Die NWU Prestige-reeks het die afgelope naweek weer netbal van die hoogste gehalte gelewer met Zwartkop en Heidelberg Volkskool wat…
Die NWU Prestige-reeks het nóg ‘n aksiebelaaide ronde van netbalwedstryde opgelewer, met Montana en Marais Viljoen wat, oor ál die…
Hoër Volkskool Potchefstroom, Wesvalia en Potchefstroom Gimnasium het as die sterkste spanne na vore getree tydens die afgelope naweek se…
Juan Cooper het gesorg dat die vreugdevure hoog brand in Alberton na Hoërskool Marais Viljoen se oorwinning oor die besoekende…
Hoërskool Lichtenburg durf ‘n moeilike tog na Alberton aan hierdie naweek, maar is oorgehaal om dit die moeite werd te…
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)…
Die afgelope naweek het skole van regoor die land mekaar die stryd aangesê in die NWU Prestige-reeks. Die naweek was…
Hoërkool Klerksdorp se loskopstut, De Wet le Roux, het die kroon gespan op ‘n reuse vertoning deur oor te storm…
Na twee jaar waarin name soos dié van Hennie Eybers en Tyron Hand op almal se lippe was wanneer daar…
Die rugbyseisoen het nog skaars afgeskop of Mbombela kan reeds regskuif vir ‘n liplekker-stryd Saterdag tussen Hoërskool Nelspruit en Hoërskool…