SDC Noordvaal Cup Results – 30 Augustus 2025

Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Al die uitslae:
GROEP 1
BEKER-AFDELING | EINDSTRYDE
Eerstespanne: Garsfontein 30, Helpmekaar 19.
o.16: Monument 46, Menlopark 42.
o.15: Garsfontein 29, Noordheuwel 23.
o.14: Helpmekaar 9, Noordheuwel 6.
PLAAT-AFDELING | EINDSTRYDE
Eerstespanne: HTS Middelburg 19, Hoërskool Middelburg 11.
o.16: Hoërskool Middelburg 24, Oos-Moot 16.
o.15: Oos-Moot 24, Zwartkop 11.
o.14: Wesvalia 27, Kempton Park
SKILD-AFDELING | EINDSTRYDE
Eerstespanne: Montana 32, Hoërskool Pietersburg 28.
o.16: Pietersburg 35, Piet Retief 32.
o.15: Piet Retief 20, Ben Vorster 20.
o.14: Montana 21, Secunda 12.
BOWL-AFDELING | EINDSTRYDE
Eerstespanne: Potchefstroom Volkskool 22, Potchefstroom Gimnasium 17.
o.16: Merensky 31, Eldoraigne 29.
o.15: Eldoraigne 25, Ermelo 19.
o.14: Potchefstroom Gimnasium 7, Jeugland 5.