SDC Noordvaal Cup Results – 3 June 2023


Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@superschoolsnews.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Al die uitslae:
GROEP 1
BEKER-AFDELING
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|---|---|---|
| EG Jansen | 41 | Monument | 17 |
| Noordheuwel | 65 | Hoërskool Nelspruit | 7 |
| Helpmekaar | 29 | Marais Viljoen | 22 |
Ander spanne:
o.16: Monument 24, EG Jansen 18; Helpmekaar 29, Marais Viljoen 15; Noordheuwel 12, Nelspruit 10.
o.15: Monument 39, EG Jansen 7; Helpmekaar 36, Marais Viljoen 0; Noordheuwel 33, Nelspruit 3.
o.14: Monument 35, EG Jansen 19; Helpmekaar 39, Marais Viljoen 0; Noordheuwel 10, Nelspruit 10.
PLAAT-AFDELING
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|---|---|---|
| Hoërskool Middelburg | 43 | Hoërskool Klerksdorp | 25 |
| Hoërskool Rustenburg | 29 | Zwartkop | 22 |
| Kempton Park | 28 | Montana (BB) | 27 |
Ander spanne:
o.16: Montana 43, Kempton Park 29;
o.15: Kempton Park 24, Montana 10;
o.14: Kempton Park 19, Montana 10;
SKILD-AFDELING
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|---|---|---|
| Oos-Moot | 33 | Heidelberg Volkskool | 32 |
| Hugenote (Springs) | 18 | Ben Vorster | 13 |
Ander spanne:
o.16: Heidelberg Volkies 13, Oos-Moot 12; Hugenote 24, Ben Vorster 19.
o.15: Heidelberg Volkies 22, Oos-Moot 6; Hugenote 31, Ben Vorster 22.
o.14: Oos-Moot 14, Heidelberg Volkies 10; Ben Vorster 40, Hugenote 5.
BOWL-AFDELING
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|---|---|---|
| Hoërskool Alberton | 29 | Dr. Malan | 12 |
| Potchefstroom Volkskool | 24 | Hoërskool Pietersburg | 23 |
| Wesvalia | 18 | Merensky | 8 |
Ander spanne:
o.16: Alberton 17, Dr. Malan 14; Pietersburg 29, Potch Volkies 6; Merensky 23, Wesvalia 19.
o.15: Alberton 21, Dr. Malan 10; Pietersburg 19, Potch Volkies 18; Wesvalia 31, Merensky 7.
o.14: Dr. Malan 29, Alberton 12; Pietersburg 28, Potch Volkies 10; Wesvalia 29, Merensky 19.
Click here for everything you need to know about the SDC Noordvaal Cup




