SDC Noordvaal Cup Results – 1 Junie 2024

Al die uitslae van die reeks soos wat ons dit ontvang sal hier opgedateer word.
Indien u uitslag of wedstryd nie op die lys is nie – tree gerus met ons in kontak deur ‘n e-pos te stuur aan rugby@ssschoolsplus.co.za of per WhatsApp na 072 172 5455.
Al die uitslae:
GROEP 1
BEKER-AFDELING
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|
Ander spanne:
o.16: EG Jansen 26, Waterkloof 17; Noordheuwel 33, Helpmekaar 14; Hoërskool Rustenburg 13, Garsfontein 10; Monument 80, Marais Viljoen 0.
o.15: EG Jansen 38, Waterkloof 27; Noordheuwel 42, Helpmekaar 14; Garsfontein 57, Hoërskool Rustenburg 7; Monument 63, Marais Viljoen 5.
o.14: Waterkloof 16, EG Jansen 6; Helpmekaar 26, Noordheuwel 15; Garsfontein 24, Hoërskool Rustenburg 10; Monument 61, Marais Viljoen 14.
GROEP 2
BLOU BULLE
| nt_header_1 | nt_header_2 | nt_header_3 | Score |
|---|---|---|---|
| Midstream College | 33 | Overkruin | 27 |
| Centurion | 32 | Hoërskool Tuine | 20 |
| Bergsig Akademie | 25 | Pretoria-Noord | 22 |
| Wonderboom | 25 | HTS John Vorster | 22 |
PUMAS
Click here for everything you need to know about the SDC Noordvaal Cup




