SuperSport Schools Plus

Monnas begin sy aanslag vir derde Noordvaal Sewes titel op ‘n streep vandag

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2019-09-13 Tags: , , , ,

Social Media NoordvaalSewesDie Hoërskool Monument van Krugersdorp mik daarna toe om vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi gekroon te word. Die toernooi word Vrydag en Saterdag op die veld van die Hoërskool Menlopark beslis. 

Monnnas het verlede week oor die laaste hekkie van die Marius Schoeman-toernooi in die Paarl teen die Hoër Jongenskool Paarl gestruikel. Monnas het die vorige twee jaar slegs teen Lichtenburg tydens die Noordvaal-toernooi die knie gebuig. 

Al die wedstryde op die A-veld word regstreeks op DigiTV.co.za uitgesaai.

Die bepalings is: 

Vrydag, 13 September 2019

A-veld (Wedstryde regstreeks op DigiTV.co.za) 

13:00 – Garsfontein vs Ellisras; 13:20 – Hoërskool Middelburg vs CR Swart; 13:40 – Nelspruit vs Rustenburg; 14:00 – Menlopark vs Heidelberg Volkskool; 14:20 – Monument vs Ben Vorster; 14:40 – Waterkloof vs Kempton Park; 15:00 – Garsfontein vs CR Swart; 15:20 – Hoërskool Middelburg vs Ellisras; 15:40 – EG Jansen vs Lichtenburg; 16:00 – Noordheuwel vs Montana; 17:40 – Monument vs Waterkloof; 18:00 – Kempton Park vs Ben Vorster; 18:20 – EG Jansen vs Noordheuwel; 18:40 – Montana vs Lichtenburg; 19:00 – Nelspruit vs Heidelberg Volkskool; 19:20 – Rustenburg vs Menlopark. 

B-veld 

13:00 – Monument vs Kempton Park; 13:20 – Waterkloof vs Ben Vorster; 13:40 – EG Jansen vs Montana; 14:00 – Noordheuwel vs Lichtenburg; 17:40 – Garsfontein vs Hoërskool Middelburg; 18:00 – Ellisras vs CR Swart. 

Saterdag se bepalings van die uitspeelwedstryde na eers na die eerste dag se groepwedstryd bepaal word. 

o.15-Bepalings 

Vrydag, 13 September 2019 

B-veld

14:20 – Hoërskool Middelburg vs Florida; 14:40 – Menlopark vs Die Anker; 15:00 – Waterkloof vs Eldoraigne; 15:20 – HTS Middelburg vs Piet Potgieter; 16:20 – Menlopark vs Hoërskool Middelburg; 18:20 – Hoërskool Middelburg vs Die Anker; 18:40 – Florida vs Menlopark; 19:00 – Transvalia vs Noordheuwel.

C-veld

13:00 – Monument vs EG Jansen; 13:20 – Montana vs Ben Vorster; 13:40 – Waterkloof vs Piet Potgieter; 14:00 – HTS Middelburg vs Eldoraigne; 14:20 – Transvalia vs Garsfontein; 14:40 – Noordheuwel vs Vryburg; 15:00 – Monument vs Ben Vorster; 15:20 – EG Jansen vs Montana; 15:40 – Transvalia vs Vryburg; 16:00 – Noordheuwel vs Garsfontein; 16:20 – Die Anker vs Florida; 17:40 – Waterkloof vs HTS Middelburg; 18:00 – Eldoraigne vs Piet Potgieter; 18:20 – Monument vs Montana; 18:40 – EG Jansen vs Ben Vorster; 19:00 – Noordheuwel vs Vryburg.

[powr-comments id=”a0ce91b1_1568361778512″]

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.