Hierdie spanne gaan die sake in die Valke se halfeindstryde in Afdeling 4 en 5 uitspook
Die 2023 Valke-liga halfeindstrydrondte vir afdeling vier en vyf vind hierdie Vrydag plaas by HTS Carel de Wet en Hoërskool Suiderlig in Vanderbijlpark.
Die gasheerskool, HTS Carel de Wet, sal hierdie geleentheid sien as ‘n kans om te wys hoe hul rugbyprogram gegroei het sedert Jacques Moorcroft by hulle aangesluit het as adjunkhoof aan die einde van 2021.
Moorcroft is ook sedert 2020 hoofafrigter van die Valke-suid span.
Hul teenstanders, Parys, het dit egter al in 2019 ook tot in die eindstryd gemaak, en weet wat dit verg om vir die top posisie te kompeteer.
Die wenner van daardie wedstryd sal in die einstryd teen of Die Anker Skool of Edenvale High speel, afhangende van wie die stryd tussen daardie twee skole wen.
In afdeling 5A is dit Heilbron teen Dr. Johan Jurgens en Olympia Park teen Generaal Smuts wat uitspeel vir ‘n posisie in die eindstryd, terwyl afdeling 5B se eindstryd bepaal sal word deur die uitslae van Glenbrack teen Elspark en Vaal High teen Reigerspark.
Die spanne is:
Afdeling 4:
HTS Carel de Wet t. Parys om 12:40 op die A-veld:
HTS Carel de Wet: 15 Fazel Motsoboloso, 14 Neo Ngosha, 13 Lesego Mquteni, 12 Setchaba Mongiwa, 11 Latickha Sonwaba, 10 Vuyo Ngosha, 9 Gift Hlubi, 8 Jenevic Kalombo, 7 Amogelang Mthombeni, 6 Thabo Matai, 5 Keimetso Moletsane, 4 Sandile Mdudi, 3 Mpho Monuetshwa, 2 Tumelo Shalaba, 1 Nicateko Shibamba.
Parys: 15 Austin Feerus, 14 Sibusiso Mmulutsi, 13 Lyton Oelofse, 12 Ian Posthumus, 11 Nathan Stassen, 10 Marnus Roets, 9 Nathan Muller, 8 Diaan Brink, 7 Gideon van Dyk, 6 Herman Steyn, 5 Benjamin De Gouvia, 4 Siyabonga Ntsuku, 3 Wuhan Mare, 2 Romé Pretorius, 1 Calvin Kruger.
Die Anker Skool t. Edenvale High om 11:30 op die A-veld:
Die Anker Skool: 15 Ryan van Wyk, 14 Riaan Putter, 13 Bjorn van der Berg, 12 Vusi Melato, 11 Tshepo Kutoane, 10 Stefan Lombard, 9 Katleho Buthelezi, 8 Jaco Pretorius, 7 Danie Fourie, 6 Zak Poolman, 5 Katiso Ramajoe, 4 Keketso Kekana, 3 Lesedi Magapa, 2 Tshebo Maduna, 1 Damion Jacobs.
Edenvale High: 15 Bradley de Beer, 14 Damian Greeff, 13 Jake Carlyle, 12 Tre Ahaiwe, 11 Moses Moyo, 10 Brandon Spencer, 9 Juan Vermaak, 8 Joshua Bell, 7 Storm Taylor-Broun, 6 Daniel Scott, 5 Christian Moore, 4 Liam van Schalkwyk, 3 Ethan Magnussen, 2 Tumiso Matabane, 1 Tino Mandula.
Afdeling 5A:
Heilbron t. Dr. Johan Jurgens om 09:10 op die A-veld:
Heilbron: 15 GC van Wyk, 14 Kagiso Radebe, 13 Andre van der Merwe, 12 Wessel Steyn, 11 Brodney Bothman, 10 Rele Mokoena, 9 Joshua van Wyk, 8 Ernst Stemmet, 7 RE Bronhorst, 6 Freddie Hausleitner, 5 Rigardt Smit, 4 Marnus Labuschagne, 3 Danie Swart, 2 Stean Lategan, 1 Ethan Mkgotsi.
Dr Johan Jurgens: 15 Jordan Low Kee, 14 Sam Ibe, 13 Smilo Zulu, 12 Given Netshivhazwaulu, 11 Nkosinathi Monedi, 10 Viwe Maduna, 9 Owethu Matshoba, 8 Mpendulo Sidibana, 7 Shervandre Eavening, 6 Eloce Ngoy, 5 Sipheshle Tshabalala, 4 Wenzile Ngcobo, 3 Puthuna Njabulo, 2 Qiyaam Sodoms, 1 Buhle Sibiya.
Olympia Park t. Generaal Smuts om 08:00 op die A-veld:
Olympia Park: 15 Dumisane Nkosi, 14 Ruan Ferreira, 13 Lesedi Mhlangu, 12 Leon Hanekom, 11 Siyabonga Takalo, 10 Rickus Els, 9, Reuben Hanekom, 8 Sihle Mazia, 7 Kgomotso Masina, 6 Reegan Grobbelaar, 5 Andrico Potgieter, 4 Juan-Pierre Paddock, 3 Freddie Basson, 2 Imannuel Beukes, 1 Juandre Ackermann.
Generaal Smuts: Onbekend
Ander bepalings:
Afdeling 4:
B-veld: 08:00 – Elspark II t. Belvedere II.
C-veld: 08:00 – CBC o.14 t. Voortrekker o.14; 09:00 – CBC o.15 t. HTS Carel de Wet o.15; 10:00 – Die Anker Skool II t. CBC II; 11:00 – CBC o.16 t. Suiderlig o.16.
D-veld (Suiderlig A): 09:00 – Belvedere o.16 t. Parys o.16; 10:00 – Parys o.15 t. Voortrekker o.15.
E-veld (Suiderlig B): 09:00 – Elspark o.14 t. HTS Carel de Wet o.14.
Afdeling 5:
A-veld: 09:10 – Glenbrack t. Elspark (Afdeling 5B halfeindrondte).
B-veld: 09:00 – HTS Rhodesfield o.17 t. Kwa Tsa Duza o.17; 10:00 – Vaalpark o.15 t. Drie Riviere o.15; 11:00 – Birchleigh o.17 t. Olympia Park o.17.
D-veld (Suiderlig A): 08:00 – HTS Rhodesfield o.15 t. Heilbron o.15; 11:00 – Vaal High t. Reigerspark (Afdeling 5B halfeindrondte).
E-veld (Suiderlig B): 08:00 – Alra Park o.15 t. Riverside o.15; 10:00 – Sizanane o.15 t. Elspark o.15.




