Hier is die Wildeklawer-spanne vir 2019 se toernooi
Daar is slegs twee nuwelinge vir Wildeklawer van 2019 in Kimberley en dit is Transvalia van Vanderbijlpark en Garsfontein.
Hugenote van Wellington en EG Jansen van Boksburg is die skool wat vir volgende jaar se toernooi in die slag gebly het.
Die spanne is:
Boland Landbou, Helpmekaar, Monument, Grey-kollege, Paul Roos Gimnasium, Paarl Gimnasium, Oakdale Landbou, Stellenberg, Affies, Waterkloof, Hoër Jongenskool Paarl, Glenwood, Noord-Kaap, Diamantveld, Outeniqua, Menlopark, HTS Drostdy, Welkom Gimnasium, Transvalia, Garsfontein.




