SuperSport Schools Plus

Hier is die bepalings van die Brackenfell Sportnaweek van 2019

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2019-02-25 Tags: , , ,

BrakkiesRugbyDie Hoërskool Brackenfell is besig om sy vere reg te skud vir die 27ste jaarlikse Brakkies Sportnaweek wat vanjaar op 8 en 9 Maart plaasvind. Die Brakkies se eerste rugbyspan sal teen die Kwaggas van die Hoërskool Outeniqua in die hoofwedstryd op 9 Maart te staan kom. 

Die vernaamste voorwedstryd tussen die trots van Stellenberg en Oakdale Landbou van Riversdal behoort ook ‘n wedstryd te wees wat nie misgeloop kan word nie.  

Paarl Gimnasium sal ook op die dag in aksie wees en sê vir die Hoërskool Durbanville die stryd aan. Nie minder as 51 rugbywedstryde sal oor die twee dae tydens die sportnaweek beslis word. 

Die bepalings: 

A-veld 

08:00HTS BellvillevsJan van Riebeeck 
09:05EdgemeadvsMontana 
10:10LaborivsStrand 
11:15BellvillevsSACS 
12:20Wynberg Boys’ HighvsMilnerton
13:25Paarl GimnasiumvsDurbanville
14:30StellenbergvsOakdale Landbou
15:35BrackenfellvsOuteniqua

B-veld 

08:00o.16MilnertonvsWorcester Gimnasium
09:05o.19FairburnvsBonnievale
10:10o.19RobertsonvsMelkbosstrand
11:15o.19FairmontvsBredasdorp
12:20o.19BosmansdamvsMartin Oosthuizen
13:35o.15OuteniquavsMilnerton
14:30o.15StellenbergvsOakdale Landbou
15:35o.16BredasdorpvsMelkbosstrand

C-veld 

08:00o.15Paarl GimnasiumvsDurbanville
09:05o.15SACSvsWorcester Gimnasium
10:10o.16SACSvsBellville
11:15o.14StellenbergvsOakdale Landbou
12:20o.16StellenbergvsOakdale Landbou
13:25o.14Boland LandbouvsOuteniqua
14:30o.16OuteniquavsBrackenfell
15:35o.16BredasdorpvsMelkbosstrand

 

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.