Valia oorgehaal om sy staal te wys, Buffels weet die Moot is ‘Groot’
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Saterdag kry Hoërskool Transvalia uiteindelik die kans om vir die eerste keer in 2025 sy staal ten toon te stel,…
Eerskomende naweek se NWU Sportreeks-stryd in Boksburg tussen die gashere, Hoërskool Dr EG Jansen, en Hoërskool Nelspruit is vir albei…
Hoërskool Montana het Woensdagaand sy segetog op tuisbodem in Pretoria voortgesit. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com)…
South African schoolboy rugby is to be showcased like never before, with the 55 biggest schoolboy derbies set to feature…
Eduard Dreyer se stewel was Saterdag in Klerksdorp die beslissende faktor in Hoërskool Wesvalia se eerste sege van die jaar,…
Hoërkool Klerksdorp se loskopstut, De Wet le Roux, het die kroon gespan op ‘n reuse vertoning deur oor te storm…
Die ondersteuners van Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Witteberg se naels sou teen die einde van dié 70 minute stomp gekou…
Hoër Tegniese Skool Middelburg het vir die tweede agtereenvolgende week ‘n groot hond in die Noordvaal gebyt. Herleef al die…
Ronan Bastiaanse het 2025 afgeskop waar hy 2024 afgesluit het. Herleef al die aksie op SuperSport Schools – (www.supersportschools.com) Die…
Die Afrikaanse Hoër Seunskool het Saterdag vir die Hoërskool Diamantveld, vir ‘n negende agtereenvolgende keer in Kimberley, kafgedraf. Herleef al…