Middies sluit 2025 op ’n hoë noot af
HTS Middelburg se eerste netbalspan het hul reputasie as een van Mpumalanga se topskole vanjaar gestand gedoen. Die span se…
HTS Middelburg se eerste netbalspan het hul reputasie as een van Mpumalanga se topskole vanjaar gestand gedoen. Die span se…
Helpmekaar Kollege is onlangs aangewys as die Beste Netbalskool in Suid-Afrika. Vir die Helpies-gemeenskap is hierdie erkenning nie bloot ’n…
Meisieskool Oranje het die ervare en passievolle Ané Rautenbach en Maryka Holtzhausen aangestel as mede-afrigters van die o.19A-netbalspan. Rautenbach en…
Tammy Jonas is aangestel as die eerste netbalspan van Eunice Girls’ High School se nuwe afrigter. Jonas spog met ’n…
Die Hoërskool Menlopark se o.18A-span, beter bekend as Menlo Blou, het tydens vanjaar se nasionale Fast5-toernooi hul merkwaardige vorm en…
Die 2025-netbalseisoen is een wat Hoërskool Menlopark se eerste span, wat vanjaar oplaas as SA Kampioen gekroon is, lank sal onthou….
Hoërskool Middelburg se 2025-netbalseisoen het nie alleen prestasies op die baan opgelewer nie, maar ook die geleentheid gebied vir elke…
Die 2025-netbalseisoen sal vir lank in die geheue van Hoërskool Rustenburg se eerste span ingeprent bly. Nie slegs vanweë die…
Paarl Gimnasium se eerste span het in 2025 ’n “geseënde seisoen” beleef, wat ‘n paar groot hoogtepunte ingesluit het. Aldus…
Vir Paarl Meisies se eerste-netbalspan was 2025 ’n jaar wat oor veel meer gegaan het as bloot wedstryde en uitslae….