Nuwe seisoen, nuwe Monnas
Monnas sien vanjaar uit na ‘n splinternuwe hoofstuk in dié rugbyskool se trotse geskiedenis. ‘n Leë doek en nuwe bestuurspan…
Monnas sien vanjaar uit na ‘n splinternuwe hoofstuk in dié rugbyskool se trotse geskiedenis. ‘n Leë doek en nuwe bestuurspan…
Die verdedigende kampioen in die A-afdeling van die Finsbury-reeks, Hoërskool Waterkloof, kom hierdie week voor ‘n taamlike toets te staan…
Hoërskool Klerksdorp se twee aanvangskolwers het ‘n yslike vertoning opgedis vir hul span om Hoërskool Linden met nege paaltjies te…
Hoërskool Kempton Park se Sheldon Kruger het Hoërskool Marais Viljoen gelooi met die wilgerlat om sy span tot ‘n reuse…
Die kragmeting tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die C-afdeling van die Finsbury-reeks het nie teleurgestel nie. Herleef al…
Vaughn van Zyl het die afgelope naweek ‘n vertoning, met sowel die kolf as bal, opgedis, wat Hoërskool Nelspruit en…
Die stryd tussen die enigste twee onoorwonne spanne in die Finsbury-reeks se C-afdeling, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Monument, beloof om…
Hans Moore is stewig op pad om ‘n plek in die promosie-relegasie-wedstryd, met die oog om op te skuif na…
Daar is nog drie spanne in die wedloop om vanjaar in die eindstryd van die Finsbury-reeks se A-afdeling te speel….
Na twee uiters suksesvolle seisoene bevind Hoërskool Wesvalia homself vanjaar onder selfs groter honde wat die land se skolerugbykringe betref….