Volkies jag eerste sege sedert 2022 in Potch-derby
Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks…
Potchefstroom Gimnasium betree die jaarlikse Potchefstroom-derby teen Potchefstroom Volkskool Saterdagmiddag op die Mooivallei-sportgronde as gunsteling. Volg al die aksie regstreeks…
Die naam “Proppie“, oftewel “Prop” van den Berg, het oor die afgelope twee jaar taamlik opslae gemaak in SA Skolerugbykringe….
Die afgelope naweek se Bowl-aksie in die SDC Noordvaal Cup het ondersteuners vasgenael gehou. Herleef al die aksie op SuperSport Schools…
Die groot skare wat na Hoërskool Pietersburg opgeruk het vir die jaarlikse Bosveld Interskole tussen die Pieties en Hoër Tegniese…
Die vonke het, soos verwag, gespat in Saterdag se jaarlikse Middelburg-derby, wat ook Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg…
Dit het driekunste gereën in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup, en dit nogal deur voorspelers. Lees al die…
Dit gebeur nie aldag dat ‘n speler vier keer agter die opposisie se doellyn gaan kuier nie. Vir ‘n voorryman…
Hoërskool Klerksdorp het daarin geslaag om ‘n wendroogte van twee jaar teen Hoërskool Lichtenburg te breek. Die Klerksdorpers het in nóg…
Daniel Kazambo, Hoërskool Transvalia se steelkantflank, was die hoofkarakter in sy span se sprokie wat oor 70 minute op sy…
Hierdie week se aksie in Bowl-afdeling van die SDC Noordvaal Cup bied ‘n smullekker mengsel van spanne op soek na…